Bokkoms

Handelinge 2:42

Hulle het bly volhard in die leer van die apostels, die verbondenheid met mekaar, die breek van die brood, en gebede.

Ons visie is om deur

suiwer woordbediening,

suiwer bediening van die heilige sakramente,

gemeenteprojekte, -aktiwiteite en -byeenkomste

na mekaar uit te reik op ‘n hartlike wyse om sodoende die kerk op te bou tot eer en verheerliking van God se naam!

Close Menu