
Baie welkom by die Gereformeerde Kerk Vredenburg/Saldanha
Die doel met hierdie platform is om die gemeente en hul aktiwiteite aan jou bekend te stel.
Kontak ons gerus. Dankie vir jou besoek!
Gereformeerde Kerk Vredenburg/Saldanha
Adres: H/v Lang- en Jacob Sadiestraat, Vredenburg, 7380
GPS: S 32˚54’30.41” O 17˚59’37,15”
Predikant : Ds Johan Willemse, Sel: 078 893 5317
Eredienstye:
Sondag 09:30
Goeie Vrydag 08:00
Geloftedag 08:00
Kersdag 08:00
Soli Deo Gloria


