Vissers bootjies

1 Kor. 4:1

So moet ons dan beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenhede van God.

Preke

Neem asb in ag dat die YouTube videos van die eredienste in hoëdefinisie formaat opgeneem word, en dus baie selfoondata gebruik. Verder is die selfoonbeeld ook baie kleiner as die van ‘n rekenaarskerm. Met hiérdie funksie tesame met ‘n goeie internetverbinding kan u dus die erediensvideos gemaklik kyk.

Bybelstudiegroepe

Ons gemeente het drie Bybelstudie-groepe, nl. Jacobsbaai, Langebaan en Velddrif, wat elke tweede week byeenkom.

Die Mosterdsaadjie

Ons gemeenteblaadjie, Die Mosterdsaadjie, word weekliks via Whatsapp of e-pos versprei. Indien u Die Mosterdsaadjie wil ontvang, stuur ‘n e-pos aan kerkkantoorgk@gmail.com en dui aan of u dit per e-pos of WhatsApp wil ontvang.

Close Menu