EK IS WAT EK IS EXODUS 3:14
gereformeerde kerk vredenburg/saldanha weskus suid afrika sondae om 09:30 kom ons bymekaar om God te loof deur Jesus Christus in die krag van die Heilige Gees ALMAL IS WELKOM!
kontak ons asseblief op inligting@gkvredenburg.co.za of skakel louis op 0829492333 ons adres is h/v jacob sadie en lang strate vredenburg ons ruitverwysing is -32.908452°  17.993910°